We are the leading Real Estate Agency in the Sasolburg / Vaalpark area and specializes in all property sectors including: residential, commercial, industrial as well as sectional title scheme management.

Tuesday, November 17, 2009

Rentekoers

Hi Julle,

Ongelukkig geen verlaging in die rentekoers nie maar gelukkig ook nie 'n verhoging nie. Die ekonome voorspel dan ook nie 'n verdere verlaging nie maar glo dan ook dat dit onveranderd sal bly vir die volgende kwartaal of twee. Volgens die meeste banke toon die eiendomsmark dan reeds 'n positiewe groei wat dan ook weer 'n effek op die huispryse sal uitoefen. By ons het ons nie regtig 'n afname (behalwe 'n afname op die eiendomme wat van die begin af te hoog gelys was) gesien nie.

Alhoewel die verlaging van rentekoerse die afgelope tyd wel 'n invloed het is dit my mening dat die verandering in die banke se houding oor hul uitleenkriteria die werklike hupstoot vir ons gegee het. Hulle is nou weer bereid om te kyk na 100% lenings en leen dan ook weer geld uit.

Ek glo dit is nou weer tyd om eiendom te koop en glo ook daar juis nou weer winskopies is veral waar die verkopers steeds onder druk is en slegs van die eiendom ontslae wil raak.

Hoe voel julle oor die toekoms van die eiendomsmark en die algemene ekonomiese toestand van ons land en spesifiek ons dorp?

Jacques
www.susstoltz.co.za

Wednesday, November 11, 2009

Getting in touch with technology

Hi to all your fellow bloggers,

I am investicating and trying to keep up with the ever changing and evolving technology. Blogging might be old news for you but I tend to be the last to optimise new trends.

I would like to use this service to communicate with all rolplayers, stakeholders and just the general public who might have an interest in any of the property sectors and more specifically in the Sasolburg, Vaalpark and Vaal Triangle areas.

Lets talk property!

www.susstoltz.co.za

Followers

About Me

My photo
Since 1997 am I a full time real estate professional with all the basic qualifications and registrations required by the EAAB but also obtained a Diploma in Sectional Scheme Management (STSM) from the UCT